PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

01 Oct 2019, 10:40

VANG JOU VIR N ""SUCKER""

Hulle is allermins nie goedkoop nie.Betaal omtrent dieselfde prys as by Pick n Pay OF CHECKERS hyper.Verder verneuk hulle jou ook nog. Bv. die prYs van hulle vark tjops was nog altyd hier by die R49 n kilo.Nou het hulle dieselfde varktjops gemeng met n prys van R89 N KILO.So vark het van die ingevoerde van R49 opgegaan na R89.Kan dit by ander plekke dit baie goedkoper kry.Biltong Saterdae R149 per kilo maar dit is papnat.Dit is net so asof jy rou vleis koop.Verneuk jou lekker en dan is dit klaar in bruin papier sakke en jy kan nie sien of voel hoe is dit nie.Weereens veneuk hulle jou. Hulle wors is R89 per kilo en ander plekke dieselfde of minder. So mense voordat julle by Meat World koop maak seker wat is die prys elders want hulle gaan jou vang vir n ""sucker"" soos hulle my gevang het dan moet jy nog 12 km uitry na hulle toe waar ander plekke 4 km en nader is.

0
Replies (1)
Meat World
Meat World's reply01 Oct 2019, 11:24
Official
Hi Paul R, 
We are so sorry to hear about your bad experience. 

Would you mind providing me with your contact details as well as the store you visited and I will forward everything to the branch and have them contact you directly, so that we can resolve this issue as soon as possible.