PR
Paul R
1 reviews | Active since May 2016
29 Jun 2020, 09:29
***** en Agterbaks.
My klag sal nie verwyn nie. Ek plaas dit weer. 1.Max help my by julle tak in Wonderboom sonder n masker agter die toonbank en sonder hand skoene. Op julle website is daar n artikel wat julle vrot vleis verkoop aan die publiek. 2. by wonderpark se Max vir my die prys van Chiili bites is R249 en op die skaal se dit R289. So bevark julle die mense of verneuk hulle. 3,Julle adverteer biltong op saterdae vir n baie lae prys by Meat world. As jy daar aankom is dit klaar in 1 kg gepak en wanneer jy by die huis aankom en oopmaak is dir papnat biltong.SO JY KOOP OMTRENT NAT VLEIS WAT OPMAAK VIR GEWIG. *****
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)