PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

11 Jun 2020, 08:50

Reageer nie op Klagte nie.

Ek het gese ek sal dit elke week doen sodat die media kan sien watter ***** streke julle aanvang omrede julle nie teug kom as n mens julle deur Hallo Peter aanvat nie en ook nie teug kom as julle se julle sal dit ondersoek nie. So wees gereed vir elke week dieselfde klag deur Hallo Peter dit sal nie verdwyn soos julle dink as julle nie daarop reageer nie. 1.Met lockdown het n sekere Max my by die toonbank of agter die toonbank gehelp met chillie bites sonder handskoene of n gesigskerm soos vereis deur die regering. 2. Die prys wat hy my veskaf het vir chillie bites was R 249 per kl. maar toe hy my n kl uitweef is dit R290 N KL.VOOR LOCK DOWN WAS DIT R249 PER KL. 3.Saterdae het hulle altyd bilding klaar verpak in brin papier sakkies wat goedkoper per kl was maar die papnat biltong het opgemaak vir gewig daarvan. Die was aan julle gerapporteer en julle het gese julle sal teug kom ,maar het nie. Soos ek gese het sal dit nie verdwyn nie en ek gaan dit elke week herhaal.

0
Replies (0)