AO
Anie O
1 reviews | Active since Sept 2020
05 Sept 2020, 14:46
Gebreklike skaap
Meat world het n gewoonte om n gebreklike hele skaap aan jou terug te gee. Heel is dit nog reg, sodra dit gesny word, verdwyn vleis. So het ons n skaap gekoop met net 1 rib in januarie . Laasmaand wragtig kry ons n piepklein pakkie ribbetjies wat op gesny is. Net 1 pak. Ons het gevra dat die boude heel gelos word. Hulle het so gesny aan daai boud dit lyk soos n snit by die skouer gedeelte. Januarie het n hele skaap in 1 sak gepas vir 1500.die keer kry ons 2 sakke vir r2500. Mense bly weg van meat world. Toe maar meat world my oe het nou oopgegaan
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)