PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

04 Jun 2020, 10:56

BLY MAAR *****.

Ek het op vorige geleentheid ook gekla oor pap nat biltong wat hulle op Saterdae op n spesiale prys verkoop.natuurlik kan hulle die nat biltong vir n baie laer prys verkoop want hulle maak die gewig op met nat biltong. Hulle by Meat World het my laat weet hulle sou t6erug kom na my toe wat ek nog na 5 maande voor wag.hulle antwoord jou op hallo Peter dan lyk dit goed en daar bly dit.Hierdie keer sal el dit elke week oor en oor herhaal sodat die media dit sien.Ek het by Wonderpark vir Max gevra wat is die prys van hulle chillie bites want dit was R249 voor lock down en nou is daar nie n prys op die vetoon lokaal nie. Ewe getroos antwoord hy uit die bloute en se dit is R250 wat aanvaarbaar was. Ek vra hom vir n kilo en Nadat hy met sy hande oop sonder plasyiese beskeming en masker dit in n pakkie geplaas het is die total so iets soos R339 wat ek toe se nee dit is verkeerd as die prys R250 per kl. is.Hy deel my toe mee dat dit op is na R290 PER KL..So bevark hulle jou na die logdown. Ek het ook my faktuur gehou as bewys van hulle *****geid.Inv.654054

0
Replies (0)