PR
Paul R

1 reviews | Active since May 2016

17 Jun 2020, 09:11

Agter Baks

Die vrotste ****huis in Pretoria Noord met *****streke ,vrot vleis en mense wat jou bedien sonder maskers of handskoene.

0
Replies (2)
PR
Paul R's update18 Jun 2020, 14:25
Reviewer Update
Soos hulle is.Kom glad nie terug nie.
PR
Paul R's update18 Jun 2020, 14:26
Reviewer Update
Hulle bly maar agterbaks.geen wonder Carteblanche het hulle aangevat nie.