lS
lee S
1 reviews | Active since Jul 2014
03 Mar 2016, 17:24
Vleis is af!
Meat mecca in springs se wors wat hul self maak is baie lekker maar die mince is af! was amper dood gewees! ek dink hul maak te veel mince op n **** en dan word dit sleg. koop elke maand of het elke maand tussen R1600 en R1800 se vleis daar gekoop. Laaste wat ons daar was het ons die 1 blokman gese die mince was vrot toe reken hy hy verkoop dit maar net. sal nie net se jammer nie. dit was R300.00 se mince in die asblik.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)