1 reviews | Active since Mar 2018
Visas afgekeur nadat Agent moes instuur!
Miriam Ramoshaba het vir ons aansoek vorms ge email om aansoek deur hulle te doen vir my dogter en haar seuntjie se Visas om haar suster te gaan besoek in Kanada vir die skoolvakansie. Alles is in gevul en die nodige dokumente is aan geheg wat op hulle lys was en die 22ste Feb 2018 het ons (ouers) dit by Miriam gaan afgee en gevra dat sy net eers vir ons seker maak alles is daar voor dit in gegee word en sy het gese alles is reg en ons het R5311.90 in hulle bank inbetaal vir die 2 Visas. Dit was die Donderdagmore. Maandagmore bel Miriam my dogter en se die Visas is af gekeur want hulle is nie van plan om terug tekom nie!!! Ons het Dinsdag more hulle Pa****rte gaan haal rn toe ons vra hoekom het sy net gese jammer dis af gekeur en haar rug op ons gedraai. R5311 sommer net so in die water gegooi! Ons is pensioenarisse en het lank gespaar vir die fondse.
