EM
Ernst M
1 reviews | Active since Dec 2018
31 Dec 2018, 10:13
Slegste kamp ooit
Slegste ondervinding ooit. Diefstal is erg geen sekuriteit. Hekker word vir *****s oopgelos. Word gese slaan eerder als op in die aand as om te kan kamp. Onprofesioneel. As jy wil ontslae raak van jou besittings gaan kamp daar.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)