EB
Eliz-Marie Barnard

1 reviews | Active since May 2016

09 Jul 2016, 15:31

Vrot, patetiese, septiese diens

<p>Nee wragtig in my lewe het ek nog nooit die vrot diens beleef nie. Ek was nog met 2 keer by mcdonals welkom en na vandag nooit ooit weer nie. So ruk terug dog ek ek bederf my dogtertjie met n milkshake by mcdonald koop dit ry en oppad huis toe toe sy dit drink is dit asyn suur. Vandag wou ek haar n kiddied feast koop met pops. Die advertensie of menu bord se 33 vir als kom by betaalpunt nou dit 34. Ja se manager die pryse het opgegaan maar dis nog nie op menu borde verander nie. In my lewe het ek dit nog nig nooit beleef nie. Ek het gery en niks daar gekoop nie in my hele lewe nooit weer nie en ek sal die vrot diens aan almal verkondig om nooit daar te koop nie. Nee beslis kan ek nie kla oor julle diens nie want weet jy daar is geen diens nie. </p>

0
Replies (1)
EB
Eliz-Marie Barnard's update19 Jul 2016, 10:53
Reviewer Update

Vandag is 19 Julie 2016, nes ek verwag het het julle geen business management in Mcdonald nie. Slegs op goeie boodskap sa julle floreer.

Die complaint is al 9 Julie 2016 geskryf, en tot vandag het ek niks gesien gebeur nie. Julle antwoord nie eers `n complaint nie.

Dis pateties, nes julle diens by welkom mcdonalds.