1 reviews | Active since Mar 2013
Swak swak swak diens!!!!!
Op Woensdagmiddag het ons na Mcdonalds in Kathu gegaan. In die drive thru bestel ons 1 XL COKE EN 1 XL coke zero, met 2 spicy chicken BURGERS! <br> die skerm waar jy order update nie so jy kan nie jou bestelling daar sien nie. Gekom by die volgende venster om te betaal se die vrou 2 spicy chicken FOLDOVERS. ons stel dit toe reg en s? dat dit BURGERS moet wees. Gekom by die venster om ons kos te kry gee hulle vir ons LARGE koeldranke....en GARLIC CHICKEN FOLDOVERS. Toe ons s? dat dit nie is wat ons bestel het raak personeel arrogant. <br> Met sulke swak diens kan julle nie verwag om julle kli?nte te hou nie. Maak asb seker die personeel wat jul aanstel is geletterd om bestellings korrek te neem. En leer hulle asb hoe om met mense te werk.
