PN
Pinnie N
1 reviews | Active since Mar 2023
17 Mar 2023, 10:58
Swak diens.
Ek het vandag by McDonald's Upington die swakste diens moontlik ervaar. In 'n platteland dorpie waar meeste inwoners nog Afrikaans praat, kon die dame my nie help in Afrikaans nie, en haar gebroke Engels is onverstaanbaar. In kort, het dit ons 10 minute geneem om net twee 'burgers' te bestel. Hul roomys masjien is ook meer buite werking, as in werking.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)