MN
Maritsa N

1 reviews | Active since Oct 2021

16 Oct 2021, 19:12

Swak diens

Vanoggend wag 15min vir ons kos. Vanaand weer 20mim gewag vir ons roomys. Diens die laaste tyd is uiters swak. En van die personeel is ongeskik ook.

0
Replies (0)