MA
Mandi A
1 reviews | Active since Jan 2018
06 Oct 2019, 16:34
McDonald's Vanderbijlpark
Ons het by familie gaan kuier in Vanderbijlpark die naweek, en ek moet sê dié plek se kliente diens is verskriklik sleg by McDonald's, hul wou nie eers antwoord by die speaker van die drive thru nie en as mens na die ruit toe gaan dan staan hulle daar en gesels en lag mens uit, omdat hul jou nie wil help nie... na ń lang gesukkel toe is hul sisteem kamstig af en kan ons nie help nie. Dis is baie sleg om so besigheid te probeer doen!!
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)