MR
Mike R

1 reviews | Active since Oct 2015

26 Oct 2015, 15:24

Kaart transaksie

Ek het op die 23/10/2015 die mcdonnals in Epping langs die Engen garage besoek<br> en nadat ek my burgers bestel het het ek met n kaart betaal en die transaksie<br> het afgegaan sonder dat ek my persoonlike pin ingeslot het.My vraag is nou kan hulle dit doen want<br> volgens my bank is dit nie toelaatbaar nie.

0
Replies (0)