jB
jane B

1 reviews | Active since Dec 2019

08 Dec 2019, 16:49

Aflewering in omliggende gebiede

McDonald's Upington...****ak hulle vir n order vir n take away die persoon wie my geantwoord het, het my gese hulle lewer nie in Paballelo, Upington, 8801 af nie want daar is n grond pad en dit is baie gevaarlik daar sowel as Progress en Rosedale het ook grond paaie en is gevaarlik. Ekt gese Louisvale is ook gevaarlik maar julle lewer daar af.Ekt gevra waar lewer hulle af en sy en die delivery man het gese Upington McDonald's lewer net in Louisvale, Keidebees,Lemoendraai en in die dorp af. Bel die area bestuurder en hy se die werkers is on ingelig en het verskonings gemaak en gese dit word net in Keidebees afgelewer. Die storie van die area bestuurder en die werkers is totaal 2 vers****ende stories en McDonalds Upington diskrimineer teenoor die ander areas wat ook n aflewering diens soek so wat beteken ons geld is goed genoeg as ons oor die toonbank koop maar nie wanneer ons n aflewering soek nie want definitief word daar gediskrimineer teenoor die ander areas want n driver was nog nie geroof in Paballelo, Rosedale of Progress nie dat hulle se dis gevaarlik daar nie..McDonalds Suid Afrika sorter asb die gemors uit

0
Replies (0)