CB
Catheretha B

1 reviews | Active since Nov 2014

16 Aug 2018, 05:13

Onverstaanbare MBD Ing prokureurs

Kan iemand van MBD Inc my asseblief s***el wat afrikaans kan praat. Want julle bel my maar die persoon kan nie afrikaans of engels praat nie. Ek het op 15 Junie met jul ñ ooreenkoms aangegaan dat jul elke maand per debiet order geld sal aftrek vir my vodacom rekening. Op 5 Julie is die bedrag af so ook op 7 Augustus. Maar intussen stuur jul vir my dreig SMS'e en iemand s***el wat niemand kan hoor wat hy/sy sê. Besluit nou assblief en laat weet my in AFRIKAANS moet ek die geld elke maand inbetaal of trek julle dit af.

0
Replies (2)
MBD
MBD's reply16 Aug 2018, 09:16
Official

Dear Sir/Madam

We acknowledge receipt of your query and thank you for bringing this matter to our attention; we will investigate the matter and furnish you with feedback in due course.

Kind regards

COMPLAINTS OFFICER

MUNNIK BASSON DAGAMA INC

CB
Catheretha B's update20 Aug 2018, 06:26
Reviewer Update
Antwoord my asseblief! Trek jul per debiet order die geld af of moet ek dit elke maand inbetaal?? Rek nr ********** ********** 89.