zO
zelna O

1 reviews | Active since May 2012

28 Jan 2015, 13:04

ONETIES ONEERLIK

Goeie dag ek het voorheen 'n woolworths rekening gehaad wat al klaar betaal is het opbetaalde brief wat deurgestuur is aan hulle. Die prokureurs wat dit hanteer het het die skrywe deurgestuur na 'n jaar probeer hulle MBD weer geld uit my kry. Is dit nie bedrog nie??? Oneerlikheid as die mense weer vir my 'n sms stuur gaan ek hulle dagvaar vir teistering waar kan mens die oneerlikheid raporteer?

0
Replies (1)
MBD
MBD's reply28 Jan 2015, 14:07
Official
Hello zelnaoberholzer,

Dear zelnaoberholzer

We acknowledge receipt of your query and thank you for bringing this matter to our attention; we will investigate the matter and furnish you with feedback in due course.

Kind regards
COMPLAINTS OFFICER
MUNNIK BASSON DAGAMA INC