1 reviews | Active since Jun 2013
As jy n voertuig soek is dit die regte plek
Ek wil vandag net se baie dankie aan Adriaan van MBA AUTO en die eienaar Johan De Villiers. Hulle gaan deur dik en dun vir hulle kliente klim die hoogste berg vir jou en as dit nie genoeg is nie sal hulle die wereld vol toer om hulle kliente gelukkig te sien. Ek en my man prober al 2 jaar aansoek doen vir n voertuig maar nee, dan is dit nie genoeg rekening op jou naam, kan nie sien hoe rekeninge betaal word nie eneneenen altyd n ander verskoning van die banke... ons het ons dokumentasie vir MBA AUTO gestuur en binne 2 dae kry ek n oproep van die kantoor, kom haal jou kar!!! ek wou huil lag en was bang dis nie die waarheid nie. vandag het ons in ons nuwe 2016 FOTON TUNELAND SINGLE CAB WEG GERY!!! dit is n gevoel wat ek vir niemand kan beskryf nie..... dankie julle is TOPS!!!! Ek sal enige iemand aanbeveel vir julle!!!
