HS
Hentie S

1 reviews | Active since Nov 2018

01 Nov 2018, 13:17

Mazda cx5 duerrubber

Ek koop n nuwe masda ce5 in 2017.deur rubber is geskeur. Mazda se dit is slyttasie.nou wonder ek wanneer ander deurrubbers gaan slyt.my vorige mazda 6 het na 11jaar nog nie slytasie gehad. Mazda na al die jare nooit weer nie

0
Replies (0)