HD
Herman D

1 reviews | Active since Dec 2018

20 Dec 2018, 17:52

Herman Diedericks - Chev Captiva

Ek het belanggestel in n Chev Captiva. Chris Dreyer was die verkoopsman. Ons het ooreengekom dat ek my Renault Sandero inruil plus ****antbedrag inbetaal van R67274.99. Die ****ant oorbetaling was op die 24 Oktober gedoen.Ek sou die kar self gaan haal het in Johannesburg. Na vele oproepe moes ek verneem dat die mechanic besig is met die waterpyp wat hy toe verkeerd ingesit het. Na dit was dit die valve plugs en ek het betaal vir Smash & grab wat ook nie gedoen is nie, maar het my agterna vergoed vir smash &gab. Ek het hom gevra was kar in ongeluk waarop hy nee gese het. Die kar word toe eers die 7de Novembeer 2018 afgelewer en hy ry toe terug met my kar waarvan hy n speedfine gekry het in Warrenton. Toe hy kar vir my aflewer toe werk agterste venster nie waarop ons na n auto elektrisien moes gaan om reg te maak. Na twee weke se ry en vele verbeterings aangebring deur myself kom ons agter dat n wheelbearing en oil cooler stukkend is. Ek ****ak vir Chris asook vir Dawie wat toe besluit kar moet ingaan na Delta in Kimberley vir n kwotasie. Toe is kostes te veel maar betaal vir oilcooler. Kar moes toe na CV Tech gaan want hul kon deur hul ****akte dit goedkoper herstel. Op die ou einde was kostes te hoog en hul wil nie verder geld spandeer aan kar nie. Ons kom toe ooreen dat ons die deal kanselleer en dat hul my geld gaan terugbetaal. Ek het soveel onkostes aangegaan en ongerief en stres gehad want ek moes soebat en my vrou moes huil om ons geld terug te kry. Hulle kan maar vir Hilda die bestuurder maak want sy het immers menswaardigheid in haar en gee om vir kliente. Ek sal niemand ooit aanraai om iets by hulle te koop nie, Dawie en Riaan antwoord ook nie my oproepe nie. My geld is vanmiddag 16h20 presies oor betaal maar wys nog nie op my absa rekening nie. Ek voel om n eis in te stel teen hulle. Vir twee maande het ek gesukkel en ge****k en na honderde rande se oproepe en ongerief kry ek vandag die 20ste my geld.

0
Replies (0)