Pateties
<p>Gaan eet ontbyt dan kry jy eiers wat lyk of dit in grease gemaak is. Dit voel selfs soos grease.dan bring j dit onder die eienaar victor se aandag dan se hy net sorry en draai om en loop en j soen hom nie weer nie. Pateties man. J sal my nie weer sien nie. Nie by maxis nie ook nie by jou spar nie glo dit is daar ook so pateties!!!!</p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)