NS
Nodette S
1 reviews | Active since Mar 2021
01 Feb 2023, 06:29
Swak parte
My kar se engine is oor gedoen in Desember alles by Masterparts gekoop. 1200km later blaas die headgasket ons vat dit terug en hulle se vir ons dat die kar het druk op gebou hulle kan niks doen aan daaraan nie. My man is meer 37 jaar 'n tegnikus ek dink hy weet wat hy doen. Nou sit ek sonder 'n kar omdat hulle swak parte gee. EK sal nie weer enige besigheid met hulle doen nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)