bC
bianca C

1 reviews | Active since Oct 2021

11 Feb 2025, 18:13

Puik diens van Broes en Mimpo

Skruif names my skoon ma Mev Du toit,sy wil net se dankie aan Broes van Mastercare wat uit sy pad gegaan het om the Bosch stoof reg temaak,die stoof is al 20 jaar oud en Mimpo die Electrian het hom reg gemaak sonder geen sukkel puik diens

0
Replies (0)