MC
Mathilda C

1 reviews | Active since Mar 2017

17 Mar 2017, 15:55

*****s

<p>Morne bouwer het gekom en n kwitasie gegee vir kombuis kaste. Desember 2016 is 30000 aan hom oor betaal. Januarie 2017 het hy nog niks materiaaal gekoop om die kaste te bou nie. Ek het hom nog 10000 gegee. Hy het karkaste hier kom neer gooi. Dit is maart 2017 hy was nog nooit weer hier nie. </p>

0
Replies (0)