AH
Alwyna H

1 reviews | Active since Aug 2016

20 Aug 2016, 03:48

Patetiese Master Paving

<p>Hierdie mense het in ons estate die randstene probeer regmaak. In die proses het hulle die randstene in my tuin beskadig. Ek het hulle daarop gewys waarna hulle dit verwyder het en net geweier het om dit te vervang. Hul werk was pateties. Ek het gestaan en kyk hoe hulle die *****t sommer met hul vingers in die gate vee. Hoe lank gaan DIT hou?</p>

0
Replies (0)