1 reviews | Active since Feb 2010
MASSYN MOVE DAMAGE PROPERTY DONT TAKE RESPONSIBILI
Almal wat Massy Moves vir jou trek gebruik, MOENIE!!!.Hulle is *****, my ma het na ons toe getrek en vir die drywer ges? om in ons cement driveway in te reverse, wat hy toe gedoen het. Hy het ons hele hek se STAAL rail in sy @%#$ in gery, van die paving voor gebreek en swart gespin om in te kom, dit het my man twee dae se werk, 'n jack hammer, nuwe staal, nuwe cement gevat om die hek reg te maak. Ek het vir hulle die fakture gestuur en twee dae se labour, hulle moet my net oor die R1000 betaal het. Hy s? hy was sy hande in onskuld want my ma het vir hom ges? on in te reverse. Sy wou dinge vir HULLE makliker maak MAAR hy is die bestuurder en hy het sy lisensie geskryf, HY het die swaarvoertuig lisensie nie my ma nie, hy moes geweet het hy kan nie met 'n 6 ton trok in 'n normale huis se driveway van paving en cement in reverse nie. Dit is tog nie die eerste keer dat die man trok besuur nie, toe hy lisensie geskryf het het hy tog geleer waar mag hy en waar mag hy nie parkeer, staan ens. ens. Dit maak my siek dat mense so ***** is. Ons moet meer oor sulke mense en maatskappy skryf sodat meer mense nie onder die selfde *****s streke gevang word nie.
