nN
niecon N

1 reviews | Active since Jul 2017

26 Jul 2021, 11:24

Puik diens Mass hire Voorbaai Mosselbaai!!!!

Ek maak gereeld gebruik van Mass hire om konstruksie masjiene te huur vir konstruksie werk.Hulle diens is altyd baie profesioneel en vriendelik.Die week van 19 tot 24 Jule 2021 het ek 2 beton mengers en een petrol( wacker) stamper by Mass hire Vòorbaai gehuur.Die stamper het nie lekker gewerk nie.Voor ek hulle nog kon ****ak het een van hulle bakkies by die bou perseel gestop en gevra of alles reg is ek het gesê dat die stamper nie reg werk nie.Sonder enige vrae het die persoon die stamper op die bakkie gelaai en hom vir ons om geruil.Die volgende dag het een van die beton mengers net gaan staan en wou nie weer start nie.Ek het hulle ge****ak en 15 minute later het hulle met n nuwe menger by ons gestop en die stukkende een omgeruil.Baie dankie vir julle puik diens Mosselbaai Mass hire Voorbaai en Mass hire Diaz. Niel Conradie

0
Replies (0)