HF
Hennie F

1 reviews | Active since Jul 2020

17 Dec 2021, 15:17

Swak diens

Baie slegte diens en die mense is baie ongeskik en dink nie aan die kliente wat ver moet ry om hul voertuie te laat diens nie.. 8 ure vir n oil change .. waar in jou lewe

0
Replies (0)