HS
Hesta S

1 reviews | Active since Jan 2019

02 Jan 2019, 08:45

Nee dankie.

Maruala Oasis, ek sal julle glad nie voortel nie, eerstens skyf julle ons staanplek sonder om ons in kennis te stel, julle warm swembad is vuil, vol sluim, vol hare en dan nog boonop dryf daar geel/wit goed verby jou terwyl mens swem. Seceriteit is glad nie op standaard nie orede ek so sê, die 28ste Desember 2018 3:00 die oggend word daar by ons en soveel ander kampeersders ingebreuk waar daar selfone, handsake, juwele, geld en nog vele meer gesteel was reg onder die mense se koppe en toe ons begin soek vir 'n sekuriteits wag is daar GEEN in sig (Daar word gesê dat daar 6 op die perseel is) ons moes 03:45 uitry na die einaar se huis waar hy nie eers uitgekom het om te hoor wat aangaan nie, hy het 'n sekeriteis wag gebel wat wie weet waar was. Die einaar was baie nice hy het wel vir almal onverskoning gevra, maar sy vrou het later die dag op ons buurvrou geskreeu en dit laat klink of ons ons eie goed gesteel het sy het ook gesê dat sy wil dit nie public maak nie omrede haar besigheid kan skade ly, sy het ons belowe dat iemand van die polisie sal ons kom ondervra maar nou nog nie uitgekom nie ons moes later self polisie stasie toe gaan, daarna kry hulle 'n wag met 'n hond om die aand wag te hou en verassing die 31ste Desember 2018 was daar weer ingebreuk by die tente op die oord, die eienaar sê dit het nog nooit gebeur nie en met die selfde asem sê hulle dat iemand was al met 'n mes gesteek daar, die polisie sê dit gebeur gereeld die tyd van die jaar asook die inwoners van die dorp, so nee dankie ek kamp nie weer by julle nie.

0
Replies (0)