HM
Hyla M

1 reviews | Active since Dec 2013

24 Jan 2018, 09:59

Martin's Pretoria Noord is die beste

My pa is onlangs oorlede en Marius by Martin's het ons elke stap deur die proses met uiterse respek en grasie gehelp. Ek kan met 100% vertroue hierdie begrafnis ondernemer aan enige familie voorstel wat deur hierdie hartseer en pyn gaan om te verseker dat jou geliefde op die beste manier ter aarde gele word. Hulle is meer is een ekstra myl vir my gegaan. Ek weet sal dieselfde vir enige ander familie of gesin kan doen.

Ek het geen twyfel dat my geliefde trots sou wees oor die geleentheid nie. Marius jy is n engel.

0
Replies (0)