ZP
Zane P

1 reviews | Active since Oct 2012

19 Jan 2025, 12:01

Gebalanseerde n NIE betroubaare fopnuus

Fopnuus - julle is die afrikaanse weergawe van Fox news, "Gebalanseerd en betroubaar" - betroubaar om fopnuus te versprei en wanneer hulle aan gevat word, probeer hulle hul storie te versterk deur fopnuus van ander "getuies" te kry in hulle opvolg.

0
Replies (1)
Maroela Media
Maroela Media's reply22 Jan 2025, 11:29
Official
Dagsê Zane, ons sal graag baie dringend wil ondersoek instel. Kan jy ons asseblief per e-pos ****ak by ***? Dankie! Groetnis