HV
Henk V
1 reviews | Active since Apr 2018
23 Sept 2020, 09:29
Miskenning van Afrikaans in sessies
Marne Venter van Klerksdorp het getoon dat sy geen erkenning gee aan Afrikaans in sessies wat sy by 'n hospitaal in Klerksdorp aangebied het nie. Sy is uiters ondiplomaties en sonder begrip vir die tale verskeidenheid in S.A en misken Afrikaans. Sy probeer 'n pasient wat Afrikaans wil praat , opmerkings maak of vrae vra , oortuig om dit in Engels te doen al kan sy maklik tolk. Dit is uiters onprofesioneel . Sy was ook nie bereid om om verskoning aan te bied nadat sy van die klagte bewus geword het nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)