AW
Antoinette W

1 reviews | Active since Apr 2016

18 Apr 2016, 12:22

Terugbetalings g

Kan julle my asb help. .Het by Marlof Park naby Komati Poort Kam verdryf betaal vir 7 maande R 13 500.00 en vir een nag in n chalet vir R 950.00 .Maar voor ons op die 13 February 2016 Kon gaan is my man die 25 ste Januarie 2016 oorlede, ek het die doodsertifikaat. Ek het Lana Naude ges***el en gevra of hulle nie terug betaling kan doen sy het my Johan Naude se nommer gegee en ges? hy werk met dit. Ek het Johan be ****ak het R3000.00 terug betaal en my belowe die ander uitstaande bedrag sal gou volg. Nou 2 maande later en nog niks. Ek probeer bel maar hy antwoord eenvoudig nie, het sms gestuur hy antwoord nie terug nie,het gewhatsup, hy Lees maar antwoord nie terug nie. Het van my dogter se foon afgebel,hy het toe geantwoord met verskonig en hy sal die betaaling dandelik doen. Maar nog steeds niks in 3weke nie. Nou weer gebel van my en my dogter se foon af hy antwoord nie. Asseblief kan julle my help. Ek is nou raad op en het die gelde nodig. Ek het nie gevra my man moet sterf nie! ! Ek het bewyse van al die betalings. Johan Naude se nommer *** .Lana Naude se nommer ***. My nommer ***

0
Replies (0)