RJ
Riana J

1 reviews | Active since Oct 2015

25 Oct 2015, 12:25

[Email Removed]

In Januarie het my suster n promosie op Facebook gesien vir akkommodasie by Marloth Park. Sy het dit gekoop vir hulle beplande vakansie na Suid Afrika in September. Sedert Julie probeer ek al om inligting uit hulle te kry om n bespreeking te kan maak. Wanneer ek bel word daar net ges? hulle sal met die epos komminukeer. Op die epos kom ons ook nie reg nie. Die \link"wat hulle stuur werk nooit nie. Die aanbod verval in Desember en my suster sal graag haar geld wil terug kry. The team at [URL Removed] "

0
Replies (0)