1 reviews | Active since Jun 2017

03 Dec 2017, 20:22

****** over broad daylight

****** in broad daylight!!! Woedend!!! Gaan laas naweek Clearwater mall toe, wil toe vir manlief n hemp en broek koop op my rekening. Die man agter die toonbank Sandile swipe toe my kaart en se toe vir my ek het nie genoeg krediet om te betaal nie. Ek voel toe heel verneeder en vra toe hoe is dit moontlik. Die man agter die toonbank se toe dit vat tyd vir die betaaling om aan hulle kant te wys. Ek wou nog die strokie uithaal om hom verkeerd te bewys toe se manlief ons is genoeg verneeder ons moet eerder net loop. Die naweek daarna (die naweek) gaan ek toe weer mall toe wil net vir my sokkies koop by foshini en toe weer dieselfde storie die vrou se ekt geen krediet... ek vra toe vir n staat en let toe op dat die man van Markhams wel die geld van my rekening gevat het(al was daar kastig nie geld beskikbaar nie)... ek gaan toe terug Markhams toe en vra toe vir die bestuurder. Die dame stel toe ondersoek in en se sy gaan die strokie gou op****r... ek se vir haar daar sal nie n strokie wees nie want ekt nooit items gevat nie so. Wraggies ruk sy n strokie uit. Die strokie is toe geteken namens my as die klant om te se ek het die goedere ontvang. Die dame vra vir my bestuurslisensie en my kaart om die handtekening te vergelyk. Sy kom toe agter die man wie my gehelp het, het wel die geld by my gevat en n strokie gedruk vir homself sowel as n kopie vir die winkel wat hy op altwee false handtekeninge op het. Die winkel moes my geld terug betaal en hy kom weg met diefstal en NIKS was gedoen nie. Hy het die klere gevat en die geld. Die bestuurder het nie gevoel die saak is belangrik genoeg om iets daaraan te doen nie en sy het hom laat verder aanhou werk met ander mense se geld. Ek was nie eenkeer omverskoning gevra oor wat gebeur het nie Ek was n gereelde klant van Markhams maar nooit weer nie!!! Die man wie ons ingedoen het voel n veer en klap sy tong en lag ons uit en se vir mense:"listen to this guy" well done Markhams julle werkers is voorbeeldig hulle besteel die winkel en die klante en kom daarmee weg!

0
Replies (1)
Markhams
Markhams's reply04 Dec 2017, 09:52
Official

Thank you for bringing this to our attention, we apologize for any inconvenience this may have caused, and will do our best to resolve this matter as soon as possible

Your complaint will be directed to the relevant management team member.

We will be in touch with you shortly.

Warm regards

Markham Customer Services Management Team

Best regards,