RB
Ruth B
1 reviews | Active since Jul 2018
18 Jul 2018, 11:20
Eenvoudig, maklik en vir almal
So tydtjie terug het n oudjie my man kom sien. My man het toe besluit om die ding te probeer maar natuurlik moet ek dit mos doen. Ekt nie geweet wat of waar of hoe nie want alles is mos vir my man verduidelik. Maar ek moet se na die ou hier was wat toe vir my kom wys het is dit baie maklik. Ons is ouer mense en die is definitief iets vir enige ouderdom. Baie dankie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)