PL
Pieter L

1 reviews | Active since Oct 2015

23 Oct 2015, 13:19

Slegte ervaring - swak komunikasie.

Marietjie Transport het tuinafval kom oplaai by my. Stefan het my gebel en laat weet die trok is op pad en sal oor twintig minute daar wees. Dit het ongeveer drie ure later opgedaag. Ek sou dit waardeer het indien iemand my net kon laat weet dat die trok drie pap wiele het en dat hulle laat is. Toe die trok gelaai is en daar nog 'n paar ligte stompies en takke oor was het ek vir Hendre mooi gevra of hulle dit nie ook wou oplaai nie. Die drywer Nico het geweier al was daar nog genoeg plek - Hendre het saamgestem. Ek het aangedring daarop om waarde vir my geld te kry waarop die drywer, Nico, die werkers opdrag gegee het om al die tuinvullis af te laai. Hy het letterlik uit woede onder die helfte van die vrag uitgery terwyl die werkers moes gryp om hulle balans te behou. Toe hy by die hek uitry het hy gedreig om my te slaan \as ek nie my bek hou nie."Dit was die slegste besigheids ervaring van my lewe en ons sal nie weer van Marietjie se diens gebruik maak nie. Pieter Lourens"""

0
Replies (1)
Marietjie Transport
Marietjie Transport's reply23 Oct 2015, 17:11
Official
Hello Pieter Lourens,

ons kan net opreg onverskoning vra vir die swak manier waarop die drywer die konflik situasie gehanteer het, die vrag was n agt ton vrag en die drywer moes eerder n ander span uitroep, ONS HET DIE DRYWER ONMIDDELIK ONTSLAAN WANT EK DULD GLADNIE SULKE OPTREDE TEENOOR MY KLIENTE NIE, DIE TROK WAS DEUR N MAATSKAPPY VOERTUIG OORGENEEM EN TERUGGENEEM KANTOOR TOE, ONS AGT TON VOERTUIG HET DIE AGT TON VRAG TEN VOLLE GRATIS OPGELAAI EN ONS KAN NIE GENOEG ONVERSKONING VRA VIR U ONGERIEF NIE, ONS DEEL AL LANK MET U EN WEET DAT U ONS ANDER GREAT SPANNE AL ONTMOET HET, DIE DRYWER HET MAANDAG BEGIN WERK EN ONS HET HOM SUMIER ONTSLAAN WAARNA ONS OOK GEDREIG WAS, JAMMER MENEER DANKIE VIR U BEREIDWILLIGHEID DAT ONS DIT KON REGSTEL ONS DEEL MET 15 SPANNE ONS OUTJIES IS BAIE BEHULPSAAM EN DIE NUWE DRYWER WAS DEUR ONS TOEDOEN DIE OORSAAK VAN U SLEGTE ONDERVINDING WEEREENS JAMMER XX