1 reviews | Active since Nov 2015
Marie Treeby no Delivery
Ek het Sleeper Meubels by Marie Treeby bestel die 05 de September 2015 bestel en Deposito betaal. So het sy vir my gese dat as ons die volle bedrag betaal sy dan vir ons 10% af**** gee. So wou ek vir haar die ****ant EFT. Marie Treeby se toe nee sy sal dit liewer self kom haal. Sy het die ****ant die middag kom haal in Brits. Sy het bevestig dat ons ons meubels die eerste week in Oktober kan kry. So het die eerste week in Oktober gekom en gegaan. <br> <br> Eers was haar eerste verskoning sy is in Hospitaal met vroue operasie? Sy sal die Vrydag uitkom en my laat weet. Vrydag het gekom en sy het my niks laat weet nie en ek het haar toe weer gevra hoe ver is die meubels. Sy gese daar is nog net \finishing"om te doen sy sal die Woensdag na 5 Aflewer. Wil ook net noem al haar verskonings is net na 5 en Donderdag of Vrydag. Sy het Uitstelling gemaak tot 1ste week in Nov nogsteeds niks meubels. Tot ekstra koffie tafel belowe.Nou wil sy geld terugbetaal? Was daar oit meubels. Vandag is die 20/11/2015. Geen Meubels en geen ****ant terug betaal?"""
