JVDL
Johan V D Linde

1 reviews | Active since Dec 2020

30 Dec 2020, 13:15

Mapogo A Mathamaga

Ek het die vooreg gehad om Rickus Swart te ontmoet in randfontein. Wat n goeie siel. Ons het kortliks n gesprek gehad en in daardie kort rukkie, was ek en my vrou verbaas oor die man. Wat n bonus vir Randfontein en Mapogo Security. Mens voel inderdaad veilig by die man. Vyf sterre.

0
Replies (0)