Uitstekende diens!!!!!
<p>Ek het navraag gedoen oor 'n vakansie by Vic Falls en Megan O'Connor het my dadelik geantwoord. Sy was ongelooflik geduldig met my....eers moes ons vir pa****rte wag en uiteindelik was als in plek. Met 'n persoon soos Megan in jul span kan dit net goed gaan!!! Hou aan met die uitstekende diens wat julle lewer! Amanda Volschenk </p>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)