1 reviews | Active since Jul 2015
FALSE ADVERTISING
Goeie dag,

Ek wil dit net onder julle aandag bring, dat hierdie bo-genoemde Lodge nie is soos dit geadverteer is nie.

Dit is valse advertering en is glad nie soos dit op die LekkeSlaap web tuiste geadverteer word nie.

Die vensters is gebreuk in die akkommodasie garriewe, die grasse is kniee hoogte gegrooi, die lamp pale wat in die eilande is is meeste gebreek en le op die grond. Daar is geen elektriese hek / veiligheids wagte nie. Die plek is onsettend verwaarloos en volgens my is dit onsettend baie misleidend.

Ek is jammer, maar ek sal nie met enige familie lid daar gaan oornag nie en ek sal die plek ongelukkig vir geen persoon aanbeveel nie. Ons het nie daar oornag nie agv veiligheids redes en dit lyk net glad nie soos op julle advertensie.

(Supplier name changed from [URL Removed] to Maperemishe Lodge by Hellopeter.com)

Baie dankie dat u ****ak gemaak het deur HelloPeter, en ook die tyd geneem het om met te Tanya gesels.
Soos bespreek met Tanya, wag ons op die oomblik vir terugvoering van die instansie af en sal ons die situasie so gou as moontlik probeer uitsorteer.
Tanya sal in met u in ****ak bly tot hierdie saak afgehandel is.
Lekke Groete
Jurgens Liebenberg
LekkeSlaap.co.za