MM
Marietjie M

1 reviews | Active since Jul 2023

19 Jul 2023, 21:21

Manna Health Produkte & Diens

Die beste produkte ooit. Help om my suiker onder beheer te kry. Die een pil was nie altyd lekker nie maar vandat dit ook 'n kapsule is dit baie beter. Dit werk beslis vir my - Marietjie Matthee

0
Replies (1)
Manna Health
Manna Health's reply20 Jul 2023, 07:49
Official
Baie dankie, Marietjie.