AA
Antonita A

1 reviews | Active since Jul 2023

20 Jul 2023, 08:40

Manna Health

Ek is baie tevrede met Manna Health, die produk sowel as die diens. Stiptelik op tyd en ek het nog nooit enige probleme met aflewering gehad nie. Vinnige diens!

0
Replies (1)
Manna Health
Manna Health's reply20 Jul 2023, 09:36
Official
Baie dankie, Antonita.