ED
Elsie D

1 reviews | Active since Jul 2023

24 Jul 2023, 15:48

Manna Health.

Ek het nog geen probleme met enige bestelling van Manna Health ondervind nie. Ek bestel gereeld en bestellings word binne 3 dae gelewer. Website is ook baie gebruikersvriendelik. Ek gebruik hul menopause support en vind dit 'n fantastiese produk wat goed geprys is.

0
Replies (1)
Manna Health
Manna Health's reply24 Jul 2023, 16:14
Official
Baie dankie, Elsie.