AA
Ann A

1 reviews | Active since Feb 2015

14 Feb 2015, 09:42

no service

Op 6 November 2014 het ek 'n t****ehandse Ford Figo by MANHATTAN MOTORS GEZINA gekoop., daar is belowe dat ek die registrasie dokumente en nommerplate binne 'n week of wat sou ontvang, by prys van motor ingesluit. Nou, meer as 3 maande later, het ek nog geen dokumentasie of nommerplate ontvang nie, ek was vele keer self by handelaar, en elke keer moet ek hoor \volgende week"na sowat 'n maand is daar gese dat een of ander persoon wat die dokumente moet verskaf"

0
Replies (0)