MvdW
Mariette van der Watt

1 reviews | Active since May 2018

08 May 2018, 11:05

Toksak oop gebreuk op Mango vlug.

Sondag aand met vlug terug van Kaapstad (Mango vlug Je 162), is my toksak oop gebreuk, Die zip se s***els, sovel as die zips, en my slot is verwyder, sommige s***els was nog oop gebuig. Agent Sifiso wat my gehelp, het , het eers geclaim dit is gedamged tydens vlug, slegs na ek hom die sak se zip s***els gewys het en begin foto's neem het , het hy erken dit is defnitief doelbewus oop gebreuk. Maar nog steeds gegaan en op Reference slip geskryf damage. Van Sondag aand tot en met nou nog geen oproep , e-pos of verskoning van Mango (verwysing J18238)ontvang nie, Slegs n stukkie yster van Zip tussen my klere gekry en 'n lee plasiek sakkie (Geskenk van my dogters) wat oopgeskeur is en terug gesit in my sak. Item weg. Hulle reeds al ge-pos en ges***el , maar geen antwoord ontvang nie.

0
Replies (0)