1 reviews | Active since Jun 2019
Ek het hulle verskeie kere gebel tot 200 rand op n dag. Geen antwoorde gekry nie. Die IT span sou my ges***el het nooit gebeur nie. Ek moes geld inbetaal het vir goed wat ek nie gedoen het nie en nie terug gekry nie. Ek wag nou nog