JS
Johanna S
1 reviews | Active since May 2015
20 Nov 2015, 22:10
PUIK DIENS
Ek het probleem met Mango gehad en my klagte is dadelik deur mnr Cecil Hutchings opgeneem. Hy het<br> Chantel Mclean aangestel om direk met my te kommunikeer. My seun se vlug is geskuif, baie dankie.<br> My ander seun wat ook sou vlieg se geld is terugbetaal, a.g.v. die FeesMustFall aksie en die eksamens wat aangeskuif is. Baie dankie vir u spoedige optrede ek sal beslis weer<br> met Mango vlieg. Ek hoop van harte dat die vlugte tussen PE en Kaapstad weer ingestel gaan word.<br>
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)