JS
Johanna S

1 reviews | Active since May 2015

29 Oct 2015, 16:47

PATHETIC NO SERVICE

Ek het vir my twee seuns vliegtuigkaartjies tussen PE en CPT gekoop en CPT - PE. Die feesmustfall action het veroorsaak dat ek die kaartjies moet skuif. Ek het na PE lughawe gegaan die dame was vriendelik en kon my nie help maar Mango Guest Care no gegee. Maandag het ek ges***el en van bakboord na stuurboord oorgeplaas. Uiteindelik het Thoni my gehelp en belowe sy sal Dinsdag bel. Dinsdag middag het ek weer ges***el en toe het sy nog geen antwoord. Woensdag dieselfde storie en vandag word ek terugges***el na ander persoon. Ek het meer as 45 minute aangehou, my man sit nou en wag dat iemand antwoord. <br> Ek wou net die kaartjies verskuif na 10/11 November en die ander een na 16 Nov. My seun het verlede Saterdag met Mango gevlieg, maar is op SA Ecpress gesit, degrade, want dit is propeller aangedrewe klein vliegtuig. Nou help hulle my glad nie om te skuif nie. My ander seun se kaartjie op SAFAIR is soos in sekondes verander. Mango het mos geweet hulle vlieg nie meer na 15 Okto tussen PE en CPT, waarom het hulle die kaartjie aan my verkoop.!!!!! My seuns se verwysings nommer is MXWQRV en MWWJHC. Ek sien u se dat hulle is company wat nie respond. Seker omdat hulle so patetie

0
Replies (0)